Schools/Skole: 2 June 2022

0
1671

Tralies onder 14 Ligawenners

Sentraal se o.14 A netbalspan is vanjaar se ligawenners. Die skool is trots op die goeie seisoen wat die netbalspanne gehad het.

Saints squash selected for Top Schools

Saint Andrew’s School’s first squash team beat Grey College 6/0 to become the Free State representatives at the SA Top Schools Tournament in July. From left to right: Semano Mohapi, Johann Dreyer, Marco van Rooyen, Calvin Deutschmann, Lodewyk Barnard, Jordan Wilkinson and Matthew Brown.

Fichies se skutte presteer goed

Agt-en-dertig skuts van Hoërskool Fichardtpark het die naweek deelgeneem aan Prysskiet 4 wat vanjaar aangebied is deur Hoërskool Landboudal in Jacobsdal. Leerders het deelgeneem in verskillende ouderdomsgroepe, naamlik 0/14, 0/16 en 0/21, met uitstekende prestasies wat behaal is. Die toppresteerders was Reagan Hunter 0/21 (2de), Adoné du Toit (1ste) en Miné Kleynhans (3rde) in die 0/16 afdeling en Mariné Steyn het ’n derde plek in die 0/14 afdeling behaal

Euinice netball selected for FS sides

The Free State Netball trials have taken place and the following girls were selected for the various sides: U15: Lesedi Motaung (Cheetahs) U17: Carli De Jager (Lynx) and Annemé Kruger (Jaguars) U16: Tarien van der Linde (Jaguars) and Lee Ann Usher (Lynx)