Schools/Skole 17 November 2022

0
1596
PHOTO: iStock

Bfn Hoërskool presteer

Graad 12 Top 3 akademiese presteerders vir 2022. Van links is Jordan Goodman (3de plek), Aqliyah Wajar (1ste plek) en Phenyo Mokhobo (2de plek).

Bloemfontein Hoërskool

Die uitvoerende komitee van die VRL vir 2023

Oranje wéér Suid-Afrika se Nr. 1

Oranje se o.16A-tennisspan is vir ’n tweede agtereenvolgende jaar die land se beste. Die span het Sondag die Rising Star-toernooi in Pretoria beklink, soos in 2021. Al die provinsiale wenners het sake uitgespook. Oranje was oorheersend en het net 1 uit die 11 wedstryde afgestaan. ’n Kragmeting teen ’n medeskool het uit drie wedstryde bestaan (twee enkelspelwedstryde en ’n dubbelspelwedstryd). Die kampioenspan het oorwinnings behaal oor: Tshwane-ontwikkelingspan 3-0, Hoërskool Nylstroom 3-0, Curro Hiilcrest 2-1 (halfeindstryd), Bloemhof 2-0 (eindstryd). Donna en Ansoné was in 2020 lede van Oranje Primêr se span wat daardie jaar ook die Rising Stars se o.13-afdeling gewen het. Van links is Nina Schimper, Mia Schimper, MC Olivier (afrigter), Donna le Roux en Ansoné Theron.

Brebner beauty wins the crown

Reabetswe Matshai in grade 10 was crowned Miss Teen Plus Size Is Me – South Africa, as well as Miss Photogenic during the weekend of October 31.

Two Eunice gymnasts bear good results

Reneilwe Matsebatlela competed in the Artistic level 4 and Rhythmic level 6. At the Madiba Cup Trampoline & Tumbling competition, both girls did exceptionally well – Reneilwe Matsebatlela won gold in the Tumbling silver division. Marica le Roux won two gold medals – one in the Double-mini trampoline silver division and the other in the Euro trampoline gold division.

Representing Free State at the SA Gymnastics Games, Marica le Roux won gold in the Euro trampoline level 5, which makes her the SA Champion. She also took bronze overall in the Double-mini level 6.