Schools/Skole: 17 June 2021

0
508

Bloemfontein High School’s annual debating competition took place recently and the
school was overwhelmed by the talent of its leaners. The winners are clockwise from
the left: Bokang Mokotjo, Keitumetse Mahlaba, Rochelle Oliphant, Rebaone Macholo,
Jordan Goodman, Siphosihle Keswa and Riandre Nel (middle). Mamelo Moletsane was
absent.

Oranje se aantal vakonderskeidings in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen van 2020 het die 400-kerf verbygesteek. Dít nadat nog 11 leerders onderskeidings behaal het nadat hul vraestelle hernagesien is. Die aanvanklike 390 vakonderskeidings het tot 401 toegeneem. Charlize Oosthuizen (foto) het nou sewe onderskeidings nadat haar punte vir Afrikaans Huistaal na 80% opgeskuif het. Sy het haar agtste een (79% in Fisiese Wetenskap) net-net misgeloop. Ná dese spog Hilda Olivier en Anke Matthee nou met ses onderskeidings, Kayla Janse van Rensburg met vyf en Tammy Cloete, Popi Senokoane en Ané Steenkamp met vier.