Schools/Skole: 15 June 2023

0
8661

Hoërskool Bloemfontein

Hoërskool Bloemfontein het Tswellang besoek om klere en toiletware te skenk. Dankie dat julle ‘n verskil in die gemeenskap maak.

Interskole Redenaarskompetisie


Karla Marais het aan die Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem. Sy het deurgedring na die nasionale kompetisie wat op 16 September by Wits Universiteit plaasvind. Sy het 87% gekry, dus ‘n A+.

Brebner High School


Rethabile Motsoeneng auditioned for the international talent showcase where she was acting and modeling. She received an award for Overall Child Actor and got a call-back for acting and modeling. She will be participating in Johannesburg from 5-7 October.

Eunice High School


Eunice’s stalwart goalkeeper and defender, Annemé Kruger (Gr 12), has been selected to represent the U19 Mangaung Netball team.

Eunice High School’s stalwart goalkeeper and defender, Annemé Kruger (Gr 12), has been selected to represent the U19 Mangaung Netball team.

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje


Dit het nie lank geneem vir Karla Victor om haar stempel in die Telkom Netballiga af te druk nie. Sy is in haar heel 1ste wedstryd vir die Vrystaat Crinums teen die onoorwonne Stings (Wes-Kaap) as die Speler van die Wedstryd aangewys. Daar was 6 Wêreldbeker-Proteas op die baan. Die 18-jarige Karla is een van net enkele skoliere in die reeks.