Schools/Skole: 13 October 2022

0
1484

Saints boys claim Fair Play Trophy

The 1st Xl Soccer team from Saint Andrews School, Bloemfontein, took part in the Grey College Nedbank Soccer Tournament and after just one season, the boys managed to win the Fair Play Team of the Tournament trophy. To accept the award was the captain of the 1st Xl Soccer team, Lebohang Lethola.

Beste Kunstenaar van OMS

‘n Drama-onderwyser by Oranje, Chanmari Erasmus, is Saterdagaand as die Beste Kunstenaar op die Vrystaat Kunstefees se Vrynge-program aangewys. Sy was saam met nog ‘n oud-Oranje, Jana Coetzer-Du Plessis, in die toneelstuk “muit.sê sy”. Dié produksie is as die beste Vrystaatse produksie op die Vrynge gekroon. Jana was ook te sien in die drama “Tom gaan plaas toe”, wat uit Frans deur die Oranje-alumnae, prof. Naòmi Morgan, vertaal is. Dié stuk is as die top-Vrystaatse debuutproduksie op die fees lof toegeswaai. Die oudleerders Anneri Bisschoff en Lize Serfontein was ook op die planke tydens die fees.

Grey’s academic achievers tour USA

Grey College’s academic achievers shared some of their photos during their tour to the USA. They have been exploring universities and other known tourist attractions in Boston, New York, Washington, and Orlando.

Anne van Sentraal is ’n o.18-kampioen

Anne Reynders het Hoërskool Sentraal baie trots gemaak toe sy die o.18-dogtersafdeling van die Kloppers-tennistoernooi, wat van 6 – 8 Oktober plaasgevind het, gewen het.

Nasionaal Fast 5 Netbal

Tydens die Nasionale Fast 5 Netbal, het die 0/17-span van Jim Fouche 11de uit 21 spanne geëindig en die 0/15-span het 7de uit 20 spanne geëindig.