JF se hoofleiers vir 2021 is van links Chrizaan Raath (onderhoofmeisie); Xander de Jager (hoofseun); Emmari van der Merwe (hoofmeisie) en Hardus Lombaard (onderhoofseun).
Bloemfontein High Grade 10: Top 3 Learners: 3. Veliswa Black, 2. Aaliyah Wajar and 1. Jordan Goodman.
Die volgende Willem Postma-leerders het aan die Kreatiewe-skryfkompetisie vir 2020 deelgeneem. Hulle was onder die top-30 vir Afrikaans Huistaal vir laerskole. Die middelste Possie het ook deurgedring na die top-10.
Graad 7-Tjokkies neem afskeid van die skool met die tradisionele klok-seremonie.
info@bloemfonteincourant.co.za