Oranje-tennisster op pad na Afrika-jeugspele
Liné Greyling van die Hoër Meisieskool Oranje is as 17-jarige vir die Suid Afrikaanse o.20-tennisspan gekies wat van 3 Desember af in Afrika se Streek 5-Jeugspele in Lesotho meeding. Dié spele word tweejaarliks aangebied. Die Suid-Afrikaanse tennissspan bestaan uit vier mans en vier vroue. Dit sal die vierde keer wees dat Liné, Oranje se tenniskaptein in 2021 en 2022, haar land verteenwoordig.
RCL of Bfn High School to lead the way
Representative Council of Learners at Bloemfontein High School for 2022 are from the left Mamello Moletsane, Deputy Head Girl; Veliswa Black, Head Girl; Jordan Goodman, Head Boy and Mvelo Mkhondo, Deputy Head Boy.