School’s News

0
233
Die Hoër Meisieskool Oranje se Rehanjo Swanepoel (links) en Helené Jansen van Rensburg het albei 'n topdrie-posisie op die nasionale ronde van die Oppie Tong Af-redenaarwedstryd in Johannesburg behaal. Rehanjo was eerste vir gr. 11-leerders in Afrikaans Voorbereid en Helené derde vir gr. 10's in Engels Voorbereid. Albei gaan hierdie naweek ook in die eindronde van die nasionale radikale redenaarswedstryd meeding.
SMS learner excels in rugby
Aisha Camara (Gr 11) is excelling in the U18 Cheetah Rugby team. She is also playing for the U20 SA National team and has been selected for trials for the 2021 World Cup in New Zealand. Aisha was awarded a certificate of recognition for her achievements on 1 October.

 

Lize blink uit in gimnastiek
Lize Botha van die Hoërskool Sentraal het die Vrystaat verteenwoordig op die Nasioanle SAGF GYM GAMES wat op 23-26 September by die Universiteit van Kaapstad plaasgevind het.