Schools News/Skolenuus

0
364
During the Elsie Coetzer Hockey Festival that took place from 27 to 31 March, these two Eunice ladies received awards. Kayleigh Palin was announced the Best Girls Player in the U/19B section and Tlholo Jabari the best Forward in the U/19B section.
Tweekamp-deelnemers
Leerders van die Hoërskool Jim Fouché het aan die SA Tweekamp in Port Elizabeth deelgeneem op 30 Maarté en soos volg presteer: Van links Cobus Botes (Seuns o.15, 25ste plek), Len-Douglas MacKay (Seuns o.15, 21ste plek), Henro van Rooyen (Seuns o.17) behaal ‘n derde plek asook ‘n bronsmedalje en is slegs een van drie Suid-Vrystaatse atlete wat ‘n medalje tydens die byeenkoms verower het, en Megan Maasdorp (Meisies o.19, 14de plek).
Revue participants
Brebner Primary School has already started putting in the hours of hard work to practise with Wille Venter for the Revue that will be taking place in September at the Sand du Plessis Theatre. PHOTO: SAZLY HARTZENBERG
Sentraal-leerders presteer
Leerders in graad 9 wat die 1ste kwartaal onder die Top-10 in hulle graad geëindig het, is voor van links Leila Theron, Brendan Grant Bray, Mia Coetzee en Nicola Rautenbach. Agter is Celia Snellenberg, Jana Pieterse, Nialize Cronjé, Donoven Havenga, Hanré Potgieter en Adrian Grant.
Eunice Colts Hockey Team performs
The team participated in the U/19B section at the Elsie Coetzer Hockey Festival from 27 to 31 March, which took place at Sentraal High School’s astro. The Colts played a Round Robin and beat Wilgerivier Frankfort 5/0, Sentraal Beaufort West 3/0, Grens B 15/0, Curro Katho 7/0, Ferdinand Postma 10/0, Goudveld B 10/0 and EG Jansen 1/0.
SA atletiekuitblinker
Michaela Hendriks van die Laerskool Bloemfontein het in die vakansie aan die Atletiek SA’s deelgeneem. Sy wen die 100 m vir dogters o.13, die verspring vir meisies 0.13 en verbeter die SA rekord in verspring!! Sy wen ook die hoogspring vir dogters 0.13. Geluk met 3 goue medaljes.
JF-medaljewenner
Tydens die SA Lewensreddingkampioenskap wat in die vakansie plaasgevind het, het Len-Douglas MacKay die swembadafdeling vir seuns o.15 gewen. Hy het tydens die byeenkoms ook 3 goue medaljes, 1 silwer en 2 brons gewen.