Schools news/ Skole nuus

0
342

Top 3 in Grade 7

St Michael’s girls who achieved the top three spots in academics are Michaela Thikeson (third), Kwame Moabi (second) and Sasha Steenbok (first).

Hoofleiers van Hoërskool Fichardtpark

Agter van links is hoofmeisie, Leonie Drinkwater, skoolhoof, Herman van der Merwe, en hoofseun JT van der Walt. Voor is onderhoofseun en -meisie, Davin Groenewald en Jodi Steyl.

Lawwe Lyfies ‘besoek die plaas’

Die Lawwe Lyfies-speelskool het ‘n plaaskonsert gehou en die jaar op ‘n hoë noot met ‘n gekraai, ‘n gemoeee, en ‘n kwak-kwak afgesluit. Juffrou Charlise en Maki is baie trots op almal wat die plaasdiere so getrou uitgebeeld het.