Schools news/ Skole Nuus

0
857

Nasionale Saipa- rekeningkunde olimpiade

Graad 11-JF-leerders wat deelgeneem het aan die jaarlikse Nasionale SAIPA-olimpiade is van links Megan Nel (7de plek); Wikus Vorster (8ste plek) en Anke de Kock (5de plek).

Marc van der Nest is one of SA’s best

Marc van der Nest has been named one of the top performers in South Africa in the 2019 Physical Science Olympiad. Marc was named in the top 33 in the country, the only Free State learner on the list, and has been shortlisted to represent South Africa at the 51st International Physics Olympiad in Vilnius, Lithuania, in July 2020. With him are Physical Science teachers Adri Combrinck and Rauchelle van Reenen. They are two stars of the Saints’ teaching fraternity and, frankly, with their support of Marc’s hard work and dedication, the school is not that surprised by his outstanding achievement.

Universitas Primêr presteer

Tjokkies het ‘n besonderse prestasie in die 2019-VS-NK-wiskundeuitdaging (geskryf 16 Julie) behaal. Hulle spog met leerders wat eerste geëindig het in al die verskillende grade. Voor is mnr. Nicolaas Slabbert; agter van links is Jana Rossouw, gr 7, eerste uit 2233 deelnemers; Lienka Stevens, gr 5, eerste uit 2448 deelnemers; Thomas Rossouw, gr 6, eerste uit 2533 deelnemers; Lisa Möller, gr 3, eerste uit 2570 deelnemers en Wian Burger, gr 4, eerste uit 2729 deelnemers.

Veelsydigste Graad 12-Tralie aangewys

Micha van den Berg is op 10 Oktober tydens die prysuitdeling aangewys is as die Veelsydigste Graad 12-leerder: Akademie. Sy ontvang volkleure met ‘n gemiddeld van 82% en sy behaal vyf vakonderskeidings. Leierskap: Sy dien op die skool se leerderraad, sy was kaptein van die Suid – Vrystaat o.18B-hokkiespan en is ‘n VCSV-kringleier. Sport: Sy is lid van die Vrystaat-atletiekspan wat aan die SA skolekampioenskap deelneem en behaal ‘n 6de plek in spiesgooi, meisies o.19. Sy behaal ‘n 1ste plek in spiesgooi, meisies o.19, tydens die Vrystaat Interhoërbyeenkoms en sy is lid van die Suid-Vrystaat o.18B-hokkiespan.