Schools news/ Skole nuus

0
422

Saint Andrew’s School prefects for 2021.

Mischke Terblanch van die Hoërskool Fichardtpark, wat in April aan dansproewe deelgeneem het, het deurgegaan na die Vrystaat-danskompetisie wat in Augustus plaasgevind het. Sy het gekwalifiseer vir Hip-Hop, Musical Theatre en Tap. Sy het in die finaal goud verwerf vir Hip-Hop en brons vir Musical Theatre en Tap.

Die volgende JF-leerders het hul Presidentsverkenner-toekennings verwerf: Agter van links is Henro van Rooyen, Jan-Adriaan Bekker, Gideon van der Westhuizen en Ruben Cloete. Voor van links is Lehana van der Merwe, Carike Beylefeld en Tamika van Wyk.

During a maths class at St Michael’s School for Girls, Mrs Jones had the Grade 6s build 3D objects using jelly tots and toothpicks. Naturally, everyone had a very big sugar rush and loads of fun.