Schools news/ Skole nuus

0
1319

Rehanjo Swanepoel en Kamryn Lowe van die Hoër Meisieskool Oranje is die nasionale kampioene in die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie. Rehanjo se toespraak, “Millenniërs is die murg van die samelewing”, het aan haar die titel vir gr. 12’s in die Afrikaans-afdeling besorg. Kamryn se “Lees is die sleutel tot kinders grootmaak” in die dieselfde afdeling, is as die beste vir gr. 8’s in Suid-Afrika aangewys. Rehanjo het ook ‘n tweede plek in die Engels-addisioneletaal-afdeling vir gr. 12’s behaal.

Three matric learners from Saint Andrew’s were awarded the Saints Scholars badges. To qualify for this award, the boys, Thomas Greyvenstein, Marc van der Nest and Bernard Pretorius, had to achieve an aggregate of above 85% for two consecutive examination terms.

Elizri Malan van die Hoërskool Jim Fouché het aan die digitale weergawe van die Tienertoneel deelgeneem en ‘n silwermedalje vir toneelspel ontvang.

Katherine Burt-Robinson from St Michael’s School for Girls in Bloemfontein received a Diamond Award from the De Beers English Olympiad. As one of the Top 50 candidates in the country, she has won a first-year scholarship at Rhodes University in the Eastern Cape.