Schools news/ Skole nuus

0
1554

lke du Plessis, a grade 9 learner at Eunice High School, participated in “Blits Brein Junior”, a general knowledge competition held by Netwerk24 in conjunction with Die Burger, Beeld and Volksblad. The final round was written on 15 August. Elke ended second in the Free State and was in the top 60 in South Africa.

Nadat deelname aan die nasionale ronde van die Radikale Redenaarskompetisie opgeskort is, is eerste plekke aan twee leerders van die Hoër Meisieskool Oranje toegeken. Links is Vianke Herbst, gr. 11, wat eerste plek in die land in die lees-afdeling (prosa) behaal het, en Kamryn Lowe, gr. 8, wat eerste was in die Engelse lees-afdeling (poetry). Kamryn het ook twee derde plekke, wat bepaal is op grond van die digitale opnames wat vir die provinsiale ronde gemaak is, behaal. Rehanjo Swanepoel, gr. 12, was tweede in Engels addisionele taal en Karlien van der Merwe, gr. 8, tweede in die lees-afdeling (prosa).

St Michaels’s School SeMeSter leaders for 2021; Katherine Burt-Robinson (head) and Fumane Masheane (vice). Mrs Reneé du Toit and her team will be launching the SeMeSter in digital format

Oud-Tralie, Fifi Nketsa

‘n Graad 12-leerder van die Hoërskool Sentraal, Wilmi van Heerden, en oud-Tralie, Fifi Nketsa, is aangewys as lede van die SA o.21- netbalgroep na die naweek se proewe. Verdere proewe word later gehou vir die aanwys van die span.