Schools news / Skole nuus

0
1293

Fichies lees hardop

Meer as 1000 leerlinge van die Primêre Skool Fichardtpark het op 5 Februarie aan Wêreld-hardoplees-dag deelgeneem. Die klein Fichies het met groot, nuuskierige ogies gesit en luister. Dié dag is 11 jaar gelede deur LitWorld begin om mense aan te moedig om meer te lees. In die eerste jaar het die veldtog 13 000 kinders bereik. Verlede jaar was die getal 1 559 730 en vanjaar hoop hulle om twee miljoen kinders te bereik.

Outstanding educators

Seventeen of Eunice’s matric educators have received awards as top performing educators at the 2020 Motheo District Well-done Function. They are from the left, front: June Norval (Consumer Studies), Lize-Mari Smit (Mathematical Literacy), Annien Delport (Afrikaans FAL) Zinette de Wet (Headmistress), Dr Niel v Niekerk (Dramatic Art), Rae Gagiano (Creative Art), Jackie Botma (History); middle: Linki Jooste (Life Science), Kerryn Lombard (Physical Sciences), Marlene Etsebeth (Life Science), Karin Kok (Physical Sciences), Angela Panelatti (English HL), Hester Steyn (Mathematics), Rozanne Botha (Mathematics); back: Inus Wessels (Physical Science), Charlotte Grobler (CAT), Wynand van Zyl (Afrikaans FAL), and Melaney Adams (English HL).

info@bloemfonteincourant.co.za