School News – Skole Nuus

0
770
Teacher asking a question to her class at the elementary school.Photo: The 74

Eunice ‘squashes’ other teams at St Stithians

Eunice’s first squash team was one of the privileged teams to be invited to play in the prestigious St Stithians sports festival held from 17 – 20 April at St Stithians, Johannesburg. Not only did Eunice win all the matches played, but also brought home the spirit cup. From the left are Limpho Taole, Kim Joubert, Nadine Oosthuizen, Ingrid Kruger, Cara Katzke, Chris-Lea Potgieter and Amy Greyvenstein. The team’s coach is Tremayne McDonald.

Jim Fouché-hokkiepresteerders

JF-seuns in die o.14A- , B- en C-oefengroep vir die SuidVrystaatspan, is van links Hanroux Lessing, Nathan Elliot, Jayden Elliot, Coenraad Buitendag, Jordan Plaatjies, Luan van der Westhuizen, Andries Kriel en Estian Saaiman.

Vootrekkers slaag eksamen

Voortrekkerlede van JF wat hul PV-eksamen geslaag het is voor van links, Hilizé Rens,  smarie Pretorius en Esna Koen. Agter van links is Ané Welthagen, Jeanine Louw, Leané Brand, Clarisa Taljaard, Henco Coetzer en Theané van der Walt.

Hoërskool Jim Fouché-hokkiester

Bongi Ngxito van JF is gekies vir die o.18B- SuidVrystaathokkiespan.

Fichies se Graad R-groep hou stemdag

Stemdag by Fichies het vir groot pret gesorg toe elkeen moes aanmeld, hul naam afgemerk is, die vingertjies gemerk is en hulle kon stem vir ’n Fizzer, suigstokkie
of ’n pakkie skyfies. Stembriefies is opgevou en in die ‘verkiesingshouer’
 gegooi.