Die o.14-hokkiemeisies van die Hoƫrskool Sand du Plessis is die ligawenners vir die seisoen. Spanlede is, voor: Yolanda Roberts; middel: Zane Grobler, mev. L. Lombard (afrigter), en Keke Mathe; agter: Priscilla Venter, Marina van der Hoven, Xenadeen Maasdorp, Joslyn Hein, Kimberleigh Julius, Rhiannon Heward, Tyrah Scheepers en Tiffany Greeff.