SA Skole atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

0
4016
Bloemfontein – Hierby ingesluit is foto van 12 Atlete van Hoërskool Fichardtpark wat Vrystaat by SA Skole atletiekkampioenskappe en/of SA Jeug en Junior byeenkoms gaan verteenwoordig.