Rugbyweek kom tot ‘n einde

0
407

Mark Steenbok

Die Hoërskool Fichardtpark bied môre die laaste dag van die 2015 Fichardtpark Rugbytoernooi aan, wanneer die onderskeie spankategorieë o/19, o/16, o/15, en o/14 mekaar die stryd op Fichardtpark-sportvelde aansê.
Die spanne het vandag ‘n rusdag na twee dae van opwindende rugbyaksie. Die aksie het reeds Woensdag begin.
Volgens Dirkie Groenewald, die rugbyorganiseerder van Fichardtpark, is die toernooi sover ‘n sukses en hy het verder almal bedank vir die hul ondersteuning.

Bepalings vir Saterdag:

Fichardtpark A veld:
08:00-09:10
ST CHARLES 0/15 A
GREY 0/15 B
09:10-10:20
VOORTREKKER 0/16 A
FICHARDTPARK 0/16 A
10:20-11:30
HTS WELKOM 0/16 A
GREY 0/16 B
11:30-12:40
GOUDVELD 0/16 A
GREY 0/16 C

Fichardtpark B-velde
08:00-09:10
VOORTREKKER 0/19 B
GREY 0/19 D
09:10-10:20
ST CHARLES 0/19 B
DIAMANTVELD 0/19 B
10:20-11:30
FICHARDTPARK 0/19 B
GREY 0/19 C
11:30-12:40
FICHARDTPARK 0/15 A
GOUDVELD 0/15 A
FHP C – VELD SATERDAG 28 MAART 2015
08:00-09:10
VOORTREKKER 0/14 B
FICHARTPARK 0/14 B
09:10-10:20
GREY 0/14 C
GOUDVELD 0/14 A
10:20-11:30
VOORTREKKER 0/14 A
FICHARDTPARK 0/14 A
11:30-12:40
GREY 0/14 B
HTS LOUIS BOTHA 0/14 A

Mark@centralmediagroup.co.za