Rolling Stones – 50 Years of Satisfaction

0
668

Die Rolling Stones bestaan vanaf 1962 en hul 50ste bestaansjaar word wêreld wyd oral oor gevier!
Op Vrydag 21 Junie gaan die Aasvoëlklub se dak behoorlik lig wanneer die Rockspiders Rockband+vriende n huldeblyk konsert(Tribute)tot die Stones daar opvoer.
The Rolling Stones se album verkope die afgelope half eeu is ongeveer 200miljoen en (still going)???Hul suksesse, toekennings,Supergroep status is ongekend en maak hulle absoluut uniek!Punt.In Januarie vanjaar is die Stones op n konsert in Londen aangewys as “best Britsh life act”.Nie sleg vir manne wat al + – 70jaar oud is nie!
The Rockspiders bestaan uit Paul Wege(sanger), Max Theron(baskitaar), Riaan van Wyk(tromme) en Deon van Rooyen(kitare).Vriende wat hul gaan bystaan is Peter Mynhardt(kitaar en sang) en Derick Malherbe(klawers en sang).Jumping Jack Flash / Brown Sugar / I can get no satisfaction en talle meer liedtjies is op die speel lys!
So all you Stones devotees rock up @ the Vulture Club on Friday 21st!Show starts at 20:00!Tickets R80 pp.Available @ DV Village Music, Kiki Corner Music Inc. R100 pp @ door.