E Copy

Date:

Rand herstel, maar nog steeds kwesbaar

ALZANE NARRAIN

Die rand is bestendig teenoor die dollar, maar volgens ekonoom André Mellet bly dit steeds delikaat weens binnelandse arbeidsonrus en die vooruitsig van die verminderde Amerikaanse monetêre stimulus in die komende weke.

Mellet sê stakings veroorsaak dat produksie nie plaasvind nie en dit veroorsaak dat ons land se lopende rekening negatief bly.

“Ek dink die rand gaan negatief bly en ek dink ons moet maar ? waarde aanvaar vir die res van die jaar van oor die R10 teenoor die dollar,” sê Mellet.

Hy sê ook dat inflasie gaan styg omdat Suid-Afrika meer invoer as uitvoer. “Ons is ? netto invoerland en ons betaal nou meer vir ons invoere en ek kan glad nie sien dat die Rand gaan appresieer nie.”

Share post:

Popular

More like this
Related

Blind DJ calls for equality in the entertainment industry

A local blind disc jockey from Thaba Nchu calls...

Pencil in – 15 May/15 Mei 2025

15 May: Food & Wine Pairing: Experience an unforgettable...

Koekela hosts charity baby shower to support Childline Free State

Childline Free State was the beneficiary of a charity...

NAMPO 2025: Pure plaaspret in Bothaville

Die 2025 NAMPO Oesdag gaan hierdie week volstoom voort...