Ramkatte van die Vrystaat Cheetahs

0
680

Die drie rugbyspelers het met die belangrikste eerbewyse op die Vrystaat Cheetahs se jaareindonthaal by die Aasvoëlklub buite Bloemfontein weggestap. Ebersohn, wat binnekort sy loopbaan in Frankryk gaan voortsit, is die Spelers se Speler van die Jaar, De Jager het die eerbewys as die Speler wat die Meeste Vordering gemaak het, ontvang, terwyl die Vrystaat Cheetahs se kaptein en Springbok-haker, Strauss, as die Speler van die Jaar gekroon is.