E Copy

Date:

Proteas steeds optimisties oor hul kanse in die Kampioene-trofee

Morgan Piek 

Bloemfontein – Die Proteas is steeds positief oor hulle kanse in die Kampioenetrofee ten spyte van hulle 6 paaltjie-ederlaag teen Pakistan op die Oval in Londen gister.

Protea-kaptein AB de Villiers het gesê hulle is egter goed voorberei en nie veel kan in die nederlaag gelees word nie.

Hy glo egter Pakistan was meer gemotiveer as gevolg van hulle onlangse reeks-nederlaag in Suid-Afrika.

AB de Villiers het gister in Londen gesê hulle huiswerk vir die Kampioene-trofee is gedoen en hulle is gereed om die wêreld se topkrieketspanne te pak.

De Villiers het egeter ook erken dat veterane Jacques en Graeme Smith ‘n groot leemte laat in die Protea-span, maar hy is van mening dat dit die perfekte geleentheid is vir van die jonger manne soos Ryan McLaren en David Miller om uit te blink.

Die Proteas spook Donderdag sake uit teen Indië op Sophia Gardens in Cardiff in die openingswedstryd van die Kampioene-trofee.

Share post:

Popular

More like this
Related

Filmmakers and activists invited to apply for NFVF GBV screening grants

The National Film and Video Foundation (NFVF) has made...

Water wasted for days in Martindale

A resident reported a water leak persisting for over...

MMM Faces Public Outcry Over Cosafa Tournament

The recent announcement by the Mangaung Metro Municipality (MMM)...

Eunice and Oranje share the spoils

Eunice Girls’ High School will head to Pietermaritzburg this...