Pencil in: Your entertainment diary for the week

0
652

25 Oktober
Frank Freeman tree om 20:00 by die Aasvoëlklub op. Kaartjies kos R100 per persoon
25 Oktober
Jacobus Silwer se Forest Cathedral, Hymns of the Trees-kunsuitstalling vind om 18:30 by Gallery on Leviseur plaas.
26 October
The Eunice Market will take place until 3 November, from 10:00 to 19:00 daily, and on Saturday 3 November, from 10:00 until 15:00.
26 Oktober
Die Heuwelkruin-kuierfees begin om 16:30 by NG Kerk Heuwelkruin. Daar sal lekker potjiekos, kerrie en rys, poeding en pret vir die jonger klomp wees. Kontak 051-436-6634 vir meer inligting.
26 October
Moonlight Market is taking place at Pretty Gardens Lifestyle Centre from 17:00 to 21:00. Come and enjoy a lovely evening with live music and a relaxed atmosphere under the stars.
27 October
Come and enjoy the Bloem Food Truck Fest Vol 1 taking place from 10:00 to 18:00 at Villa Avianto. There will be great live SA bands, Food Truck arena as well as a craft market. Tickets available at www.ticketrush.co.za.
27 October
El’Jefe Cantina 1st Birthday Fiesta. Come an indulge in tacos at the taco stall, some great wine and coronaritas.
27 Oktober
Net ‘n vriendelike herinnering aan Saterdag om 09:30 se sosiale byeenkoms in die Opvoedkundige Sentrum van die VS Nasionale Botaniese Tuin. Linde de Jager bied ‘n interessante praatjie aan oor blomme en hul bestuiwers.
27 Oktober
Die Ou Presidensie Historiese Vereniging nooi u om 14:15 na ‘n besoek aan die Groot Griep-monument in Alexandralaan. Joan Abrahams is die spreker, om meer te vertel oor “Swart Oktober”. Kontak 051-422-5283 of 072-418-8665 vir meer inligting.
1 November
Halleluja tot Heimwee – Die jaarkonsert van cantando@bloem o.l.v. Werner Stander vind plaas in die Odeion om 19:00. Kaartjies kos R100 per persoon. Vir meer inligting, bel Elisabet de Lange by 082-565-5932.
2 November
NG Kerk Estoire nooi jul uit na hul Boere Basaar om 17:30. Kom geniet ‘n lekker steak ete, Kerrie en rys, basaar poeding, ‘n boere orkes en dans. Kontak Ds Robbie by 084-401-6117 vir meer inligting.
2 – 3 November
Beauty and the Beast kom kuier in die Stadskouburg. Kaartjies kan bespreek word by elnaballet@mweb.co.za of bel 082-462-5507.
3 November
Emoya Voetspoorfees is ‘n dag vir die hele gesin, met lekker musiek, kosstalletjies, mini-wildritte en ‘n biertent vir die wat ouer as 18 jaar is. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos na info@emoya.co.za.