Pencil in: Your entertainment diary for the week

0
338
Dewald Wasserfall FOTO: FACEBOOK

16 Mei 
Sweepslag deur Annerle Barnard word om 18:00 vir 18:30 by Naln bekend gestel. Adéle Dempers, voormalige boekeredakteur van Volksblad en taalonderwyser aan die Meisieskool Oranje, lei ‘n gesprek met die skrywer oor die meesleurende verhaal met die skrikwekkende realiteite van mensehandel, dwelmhandel en moord as sentrale temas. RSVP by lochlogan@exclusivebooks.co.za óf 051-406-7560. (Die Bloemfonteiner, Annerle Barnard, is ‘n benoemde op die kortlys van die Sanlamprys vir jeuglektuur vir haar boek Sindikaat).

16 May
The UFS Odeion School of Music invites you to Lamont & Friends with a special all Beethoven programme, from 19:30 until 21:30. Tickets are R130 pp, R70 for pensioners and for children (6 to 18 years): R50, block bookings of 10 or more: R50. Only available at Computicket.

18 Mei 
CANSA-dans by die Orangia-rolbalklub in Att Horakstraat, Willows, om 18:00 vir 18:30. R100 per persoon (sluit in ete en nagereg). Bring eie drank en glase. Semi-formeel/pienk. Kontak: Elsabé, 078-195-3529/Yvonne 072-330-3066. Geldinsameling vir Cansa. Ondersteun Cansa asseblief.

18 Mei 
Na die wêreldkoorspele van 2018, wat in Pretoria gehou is, word 16 koorfeeste nasionaal aangebied deur 120 deelnemende kore aan hierdie wêreldkoorspele. Bloemfontein-kore wat puik presteer het op hierdie koorspele, tree om 18:30 op in die Sand du Plessis-teater. Kaartjies kos R100 pp is beskikbaar by Pacofs-kaartjieskantoor, 051-447-7772. Optredende kore: Grey Kollege- sekondêre koor, Eunice Vitae Cantamus- koor, Oranje Primêr se senior koor, cantando@bloem, Thabong Welkom se skoolkoor, Vrystaat-massakoor. Die program word afgesluit deur die Bloemfontein Kinderkoor en die Universiteit Vrystaat se universiteitskoor. Inligting: Elisabet de Lange 082-565-5932.

18 May 
Pink Lemon presents Dress For Impact with Ronel le Roux. Time: 09:00 Cost: R300. Venue: Castello Guest House. Book your place by sending an email to info@pinklemon.co.za or WhatsApp to 079-524-5662.

19 Mei 
André Schwartz is terug by Innie Skuur. Middagvertoning om 15:00. R120 pp. Kaartjies beskikbaar by Kiki Corner in Langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za.

22 Mei
Laat die wenkbroue lig met Lapa Uitgewers se nuwe druknaam . . . Wenkbrou. Francois Smith is in gesprek met Réney Warrington oor haar nuutste roman, Smit Motors, om 18:00 by Naln. RSVP: lochlogan@exclusivebooks.co.za, tel. 051-406-7560. Bywoning is gratis.

23 May 
The incredible 1925 Band to do a super Bee Gees Tribute at the Aasvoëlklub from 20:00. R100 pp. Tickets at Kiki Corner Lhp, 59 on Plenty or book at 084-559-8991. Tel. 079-796-7975.

23 May 
The University of the Third Age (U3A) will have its AGM at 09:30 at the Sewe Damme Hall, General Beyers Street, followed by a talk by Ruda Landman on 40 Years of Reporting on S Africa and Her People. Everyone is welcome. Entrance costs R10 for non-members and includes tea. Call Sheila Addison 082-850-8801 or Chrissela van Tonder 082 802 7429 for further information.

24 -25 May
Nedbank Wine and Champagne Festival Monte Bello Estate is preparing to surprise and entertain wine lovers. Wines from more than fifty wine farms will be available to be tasted at the event. Live entertainment will be provided by Dewald Wasserfall and Bok van Blerk. Gourmet food stalls will supplement your truly eventful day Friday, 24 May 2019. Doors open at 14:30. Wine and champagne tasting from 15:00 –19:00. Dewald Wasserfall performance at 19:00.

25 Mei
Outlaw is terug en hulle rock by die Aasvoëlklub van 20:00 R100 pp. Kaartjies by Kiki Corner Lhp, of 59 on Plenty. Of stuur ‘n e-pos aan vultureclubevents@gmail.com vir ‘n bespreking.

25 Mei 
Die Gardeniapark NG gemeente hou basaar. Daar sal baie stalletjies wees vir mense om te geniet, asook trekking en vlugte. Om ‘n kans te staan om te wen, kan inskrywings by die kerkkantoor of by Gozone Water in Pellissier gedoen word Vir meer inligting, sakel
051-522-0392.

25 Mei 
Lekker manneaand-kuier met Losie Oranje en majoor Wynand du Toit. Kom woon ‘n gesellige kuieraand by saam met die Vrymesselaars van Bloemfontein. Kaartjies kos R250 pp en sluit ‘n ete in. Dit vind plaas by die Bloemfontein Masonic Centre in van Blerklaan, Spitskop, om 17:30. Kontak Riaan vir kaartjies by 083-262-1792.