Pencil in: Your entertainment diary for the week

0
295
Jennifer Zamudio FOTO: FACEBOOK

7 Maart
Manneaand met Nick Mallet en Darren Scott word om 18:30 aangebied deur Round Table.
7 Maart
Jennifer Zamudio tree om 19:30 by Innie Skuur op.
8 March
Ice cream and wine pairing will take place at Casabello Guesthouse at 18:30. Tickets are R50. To RSVP, contact 082-494-2567.
8 Maart
Andries Vermeulen: Manneaand word gehou by die Hoërskool Jim Fouché se skoolsaal. Toegang is R300 per tafel en kaartjies is beskikbaar by Schalk Malherbe op 079-541-5313.
8 Maart
Die Hoërskool Sentraal bied weer sy Opelugkonsert aan met Adam Tas, Refentse en Saarkie. Kaartjes kos R150 vir volwassenes en R100 vir kinders onder 12. Daar sal ‘n veilige area met vermaak vir die kinders wees. Vir kaartjies kontak 051-410-1813/4. Konsert begin om 18:00.
8 Maart
Jan Blohm en sy band tree om 20:00 by Innie Skuur op. Kaartjies kos R150 per persoon.
9 March
The White Light Night Affair will take place at Innie Skuur from 15:00 until 21:00. Come and connect with the White Light tribe at the white light night fair – Holistic, Hippie, Bohemian, Organic – and tribal stalls and products as well as an awesome sound bath to join and experience the magic of sound.
8 Maart
Die NG Kerk Waterbron hou sy plaasbasaar vanaf 17:00 op die Vergezochtpad, Bainsvlei. Skakel Willie Pretorius vir
veilingskenkings by 082-808-9278.
10 – 11 Maart
Werksessie vir vroue. Kom luister hoe 5 deskundiges jou in twee werksessies van ‘n halfdag elk gaan bemagtig oor jou aftrede. Dit word gehou by The Little Guesthouse. Koste is R750 per persoon. Kontak Eben Smith by 051-436-0955/info@dragonadvisor.com.
12 March
The Royal Moscow ballet takes place at the Sand du Plessis theatre. Tickets are available from Pacofs,with prices ranging from R200 –R350. For more information, please follow Russian Ballet Bloemfontein on Facebook.
14 March
The University of the Third Age (U3A) will meet for a documentary by Wim Wenders, The Salt of the Earth, which is about Sebastiao Salgado, the photo journalist. Meeting is to be held at Seven Dams Hall, Gen Beyers Street. Everyone is welcome. Entrance fee R10 for non-members, including tea. Call Dr Bernhardt Meyer on 082-823-8557 for more information.
14 Maart
Die herfskonsert van cantando@bloem o.l.v. Werner Stander vind plaas om 19:00 in die Anglikaanse Katedraal, St. Georgestraat. Kaartjies kos R60 p.p. (kinders onder 12 gratis) en is beskikbaar by koorlede, die deure, of skakel Elisabet de Lange by 082-565-5932.