Pencil in: Your entertainment diary for the week

0
297
Photo: SaultOnline.com

22 February
Back to the ’80s Dress up Party at Scarlet Room, starting at 21:00. No cover charge.
22 February
Child Welfare Bloemfontein en Childline Free State bied om 08:30 vir 09:00 ‘n vroue-oggend met Michelle van Breda en Hykie Berg aan, Dit vind by die Zizi Restaurant in die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuine plaas. Koste is R2500 per tafel of R300 per persoon. Vir besprekings, kontak 051-430-3311.
23 February
Sending to Mars – The first humans may travel to Mars in the year 2024. In this show we explore what these “lucky” individuals may experience while they establish a new colony on Mars. How do the conditions on Mars compare with those on Earth and with those on the other inner planets, namely Mercury and Venus? Come and attend the evening at the Boyden Observatory, Naval Hill at 19:00.
23 February
Tribute to Frank Sinatra and Engelbert Humperdinck – Danny Benton and Nick Klopper do a tribute to the two Legendary Crooners at Aasvoëlklub, starting at 20:00.
23 February
Dancesation is turning up the heat with a Denim and Bling Mandjie Dance from 19:00 at its studio in Langenhoven Park. Bring your own basket with snacks and drinks and dance the night away. Tickets cost R30 per person or R50 per couple. Contact 072-480-7766 for bookings and info.
28 Februarie
Alan Ladd tree om 19:30 by Innie Skuur. R100 per persoon.
1 Maart
Die Shoprite Checkers OFM Chip 4 Charity vind by die Bloemfontein Gholfbaan plaas. Kontak gerus vir Bianca Smit by bianca@redstaragency.co.za vir meer inligting.
1 Maart
Die Carel du Toit Spesiale Skool Bloemfontein bied ‘n werksessie, ABC for mindful teachers/ therapists, aan. Dit vind van 14:00 tot 17:00 by die Kerksaal van NG Kerk Fichardtpark. Koste is R300 per persoon. RSVP teen 22 Februarie by 051-405-2712.
1 Maart
Jak de Priester sing om 19:30 by Innie Skuur. R130 per persoon.
2 Maart
Die Franse Mark vind van 07:30 tot 14:00 by Villa Avianto plaas. Toegang is R20 per persoon.
2 Maart
Keelvol, ‘n komedie, word om 20:00 deur Je-ani Swiegelaar en Germand Geldenhuys by die Aasvoëlklub opgevoer.
2 Maart
Bring jou hond en neem deel aan die New Beginnings Dog Walk wat by Tuff Top Lawns and Estate om 09:00 begin. Registrasie vind om 08:30 plaas teen R50 per hond. Trek jou en jou hond aan volgens enige animasie-tema. Daar sal lekker pryse weggegee word. Kos- en koeldrankstalletjies verskaf verversings wat te koop is.
2 Maart
Dr. C.F. Visserskool se gholfdag vind by die Tempe-gholfbaan plaas. Die formaat is BBS. Dit kos R250 per speler of R1000 vir ‘n-vierbal. Vir enige navrae, kontak gerus die skool by 051-433-1213.