Pencil In: Jou vermaaklikheidsdagboek vir die week

0
643
Photo: Viral Thread

20 – 24 Januarie
Kougom-eerstejaarskamp is vir studente wat in Bloemfontein kom studeer. Vir meer inligting of om aanlyn in te skryf, besoek kougom.studentekerk.org/af.
24 Januarie
Kom geniet stories en liedjies uit die pen van Richard van der Westhuizen en Jacobus Silwer teen R150 per persoon by die Be Human – Middelwater Farm. Die deli, met fantastiese wynopsies en varsgemaakte plaasprodukte, sal oop wees en aandete word bedien teen R60. Daar is ook ‘n diereplaas vir kinders.
25 Januarie
Manie Jackson tree om 19:30 by Innie Skuur op. Besprekings kan gedoen word deur ‘n e-pos te stuur na meerkatkolonie@vodamail.co.za.
26 January
Join for a comprehensive full day Childbirth Education Workshop at Estherea Women’s Wellness Clinic and be empowered and informed to make good choices for your child’s birth. Phone 083-728-7103 or email info@estherea.co.za to book your place.
26 – 27 January
TAC Target Championships 2019 – the first provincial Archery Target Championships for 2019 – takes place at the Tempe Archery Club.
30 Januarie
Die eerstejaarsatletiek vind vanaf 17:00 op Pelliespark by die Universiteit van die Vrystaat plaas.
31 Januarie
Timac AGRO SA kom kuier met ‘n nuwe en opwindende produkbekendstelling in dierevoeding by die Universiteit van die Vrystaat. Verrigtinge begin om 10:00 met middagete om 12:00.
31 Januarie
Jan Blohm tree om 19:30 by Innie Skuur op. Kaartjies beskikbaar by Kiki Corner in Langenhovenpark of stuur ‘n e-pos na meerkatkolonie@vodamail.co.za.
1 February
The first Bloem night market for the year will take place at the Urth Garden Centre, starting at 16:00. For stall bookings contact 051-451-1913.
1 Februarie
Daniel Wesley bring vir jou The Best of Bryan Adams om 19:30 by Innie Skuur. Besprekings by meerkatkolonie@vodamail.co.za.
2 Februarie
Die musiekgroep, Touch of Class, tree om 20:00 by Aasvoëlklub op. Kaartjies kos R130 per persoon.
16 February
So Impressive Event Planning and Styling will be hosting The Love Explosion to celebrate the Month of Love at the Bloemfontein Zoo at 14.00. Dress code is strictly formal. VIP tickets are R500 per couple and VIPP Tickets R1 000 per couple. Direct your enquiries to Tshego at 071-066-7691.