Pencil In: Jou vermaaklikheidsdagboek vir die week

0
478
Manie Jackson FOTO: FACEBOOK

31 Mei
Die Agape Aandmark in Roselaan 54 vind plaas van 17:00 tot 22:00. Potjiekos teen R35 (Phoebe: 073-196-7695), vleisverkope (Marna: 071-889-0933), beskuit (Marinda: 082-443-2681), sjokolade-brownies met vla (Lorica 060-487-8101). Klere, juwele, meubels, gholfstokke, handsakke, aandrokke, jasse, ens. te koop in die tweedehandse winkel.

31 Mei
‘n Super-ABBA Tribute met ‘n hoogs professional band, The Imposters. R100 pp by Aasvoëlklub. Kaartjies te koop by Kiki Corner, Langenhovenpark. Tel. 051-446-5666.

31 Mei
Urnus Human in konsert, om 18:00 by Jumpers Lane. R100 per persoon, Pizzas, platters en drinkgoed beskikbaar. Bel Tobie by 073-196-8887.

1 Junie
NG Moederkerk Brandfort hou kermis en motorskou. Plattelandse basaar met tradisionele eetgoed, braaivleis en rouvleisverkope. Kom loer ook gerus na die veteraanmotors en -trekkers. Verkope begin om 08:00. Stalletjies beskikbaar vir kreatiewe uitstallers. Kontak Hanna by 082-873-2650.

1 Junie
Die vriende van die Oorlogsmuseum bied die jaarlikse Bittereinder-gedenklesing om 09:30 by die Oorlogsmuseum aan. Die spreker by die geleentheid is dr. Willie Pretorius. Onderwerp: “Bittereinders: Genl. Piet Retief, Viljoen, en seuns tydens die ABO”. Verversings word na die lesing aangebied. Belangstellendes kan met dr. Arnold van Dyk by 082-801-7040 in verbinding tree of by museumvriende@gmail.com.

1 June
SCICOP. Gespreksgroep wat kritiese denke aanmoedig. Informeel. Tema: Alternatiewe medikasie/kwakery. Emoya Estate by Mo-zam-bik/Shebeen, om 14:00. Facebook: Scicop. johpen2@gmail.com.

1 June
The Story of Rock n Roll by Cloud 9 at the Aasvoëlklub at 20:00 – 22:33. From the ’50s to the ’90s, this classy, fully live band performs some of rock n roll’s most remembered songs.

1 June
Start your engines and wipe your paws. We are having a PAW-TY as a fundraiser event for New Beginnings Charity Animal Rescue. starting at 08:00. The event will be at Slightly Nutty on the Maselspoort Road just outside Bloemfontein. Prize giving at 11:00, bikers’ breakfast available at R100 (must book beforehand at 062-347-3539). Cheetah train and play area for kiddies, live music and entertainment. Meet the team of New Beginnings and get your engines running for them. Bring something nice for the paws to enjoy. Website: www.newbeginningscharity.co. Email: info@newbeginningscharity.co.za. Email for the event: nuru474@gmail.comand contact number 062-347-3539.

05 June
Joseph Clark sings The Music of Queen at Innie Skuur 19:30 – 21:30. Tickets: R200 pp at Kiki Corner or bookings at meerkatkolonie@vodamail.co.za.
Maandag 3 Junie – Donderdag 6 Junie NG Kerk Waterbron hou Pinksterbidure om 18:15.

5 Junie
Jan Blohm band by Aasvoëlklub. R150 p.p. Kontak vir inligting: 079-796-7975 of vultureclubevents@gmail.com of bespreek by Kiki Corner.

6 June
The University of the Third Age (U3A) will meet on Thursday at 10:00 at the Sewe Damme Hall, Gen Beyers Street. The talk will be hosted by Chris Ashman and will be on “The Aftermath – WW1”. Everyone is welcome. Entrance costs R20 for non-members and includes tea. Call Jackie Badenhorst on 082-570-1203 for further information.

7 Junie
Die Klipkerk Trust hou ‘n heerlike biltong- en wynaand ten bate van liefdadigheid, om 19:00. Kaartjies kos R180 per persoon of R1 800 per tafel. Kom geniet ‘n kuieraand met lekker lag en gesels. Daar is heerlike biltong, droëwors, sop met spesiale brode asook die lekkerste wit en rooi wyne. Vermaak word verskaf deur Jakobus Silwer. Kontak Dina by 051-522-1707/9998 vir enige navrae en verkope.