Pencil In: Jou vermaaklikheidsdagboek vir die week

0
625
Joshua na die Reën FOTO: FACEBOOK

28 Februarie
Alan Ladd tree om 19:30 by Innie Skuur op. R100 per persoon.
1 Maart
Die Shoprite Checkers OFM Chip 4 Charity vind by die Bloemfontein Gholfbaan plaas. Kontak gerus vir Bianca Smit by bianca@redstaragency.co.za vir meer inligting.
1 Maart
Die Carel du Toit Special School Bloemfontein bied ‘n werkswinkel, ABC for mindful teachers/ therapists, aan. Dit vind van 14:00 tot 17:00 in die kerksaal van die Fichardtpark NG Kerk, Altonasingel, plaas. Koste is R300 per persoon. Navrae: 051-405-2712.
1 – 2 March
The Bloemfontein Philharmonic Orchestra will perform Music from the Movies at the UFS Odeion School of Music at 19:30.
1 Maart
Jak de Priester sing om 19:30 by Innie Skuur teen R130 per persoon.
1 March
The Women’s World Day of Prayer will be hosted by the Andrew Murray Congregation. The service will take place tomorrow, Friday, 1st March at 16:30 and the guest speaker is: Maretha Maartens.
2 March
Pretty Gardens Wellness Day starting at 08:00 at Pretty Gardens. Come and enjoy the day as a family. For more information call them at 051-451-1400.
2 Maart
Die Franse Mark vind van 07:30 tot 14:00 by Villa Avianto, Speserylaan 40, Kwaggafontein, plaas. Toegang is R20 per persoon.
2 Maart
Bring jou hond en neem deel aan die New Beginning Dog Walk wat by Tuff Top Lawns and Estate om 09:00 begin. Registrasie vind om 08:30 plaas teen R50 per hond. Trek jou en jou hond volgens ‘n animasie-tema aan. Daar sal lekker pryse weggegee word, met kos en koeldrankstalletjies.
2 March
Toyota Warrior #2 takes place at Maselspoort, starting at 07:00. It is the only OCR lap race In this series where Warriors can expect loads of obstacles, some swimming and the famous Super Tube, this is the only Obstacle Race in the world with a Super Tube.
2 Maart
Dr. C.F Visserskool se gholfdag vind by die Tempe Gholfbaan plaas. Die formaat is BBS. Dit kos R250 per speler of R1000 vir ‘n vier-bal. Vir enige navrae, kontak gerus die skool by 051-433-1213.
2 Maart
Keelvol, ‘n komedie, word om 20:00 deur Je-ani Swiegelaar en Germand Geldenhuys by Aasvoëlklub opgevoer.
2 Maart
Bambi-preprimêr in Thompsonstr 2 (op die terrein van die NG Kerk Bloemheuwel in Westdene), hou op Saterdag 2 Maart ‘n pretdag van 9:00 – 12:00. Alle kinders 3 – 12 j is welkom om saam te kom klim, klouter, gly en spring.Toegang is R20 per kind en gratis vir ouers. Eet- en drinkgoed sal te koop aangebied word. Vir navrae, kontak 051-447-1352 gedurende oggendwerksure.
7 Maart
Manneaand met Nick Mallet en Darren Scott word aangebied deur Round Table om 18:30.
7 Maart
Jennifer Zamudio tree om 19:30 by Innie Skuur op.
8 March
Ice Cream and wine pairing is taking place at Casabello Guesthouse at 18:30. Tickets are R50. RSVP at 082-494-2567.
8 Maart
Andries Vermeulen: Manneaand word gehou by die Hoërskool Jim Fouché se skoolsaal.Toegang is R300 per persoon of R3000 per tafel. Kaartjies is beskikbaar by Schalk Malherbe, 079-841-5313.
8 Maart
Die Hoërskool Sentraal bied weer die Opelugkonsert aan met Adam Tas, Refentse en Saarkie. Kaartjies kos R150 vir volwassenes en R100 vir kinders onder 12. Daar sal ‘n veilige area met vermaak vir die kinders wees. Vir kaartjies, kontak 051-410-1813/4. Konsert begin om 18:00.
8 Maart
Jan Blohm en sy band tree om 20:00 by Innie Skuur op. Kaartjies kos R150 per persoon.
9 March
The White Light Night Affair takes place at Innie Skuur from 15:00 to 21:00. Come connect with the white light tribe at the white light night fair – Holistic, Hippie, Bohemian, Organic – and tribal stalls and products as well as an awesome sound bath to join and experience the magic of sound.