Pencil in: Your entertainment diary

0
241
Joshua na die Reën

8 Augutus 
Klavierkuier met Pedro by Innie Skuur. R120 vir volwassenes en R60 vir kinders onder 6. Heerlike pizza en kontantkroeg beskikbaar.
Fondsinsameling ten bate van Engo Vrystaat.

9 August 
4th Annual Doek on Fleek Women’s Day Picnic at the Ramblers Club from 11:00. Theme: Blue Jeans + Doek on Fleek T-shirt + Doek. Be part of the most talked about Women’s Day. For any queries, please send WhatsApp to Cleo on 079-327-7638

9 Augustus

Cars in the Park by Martie du Plessis. Uitstallings van veteraanmotors en vele meer. Bloemfontein Modelmotors het hul Toyfair (Speelgoedmark) weer beskikbaar. Bloem Outlaws bied aan hul eerste Show and Shine & Sound Off. Kosstalletjies/Iets-Van-Als Stalletjies en vele meer.

9 Augutus

Riana Nel in Bloemfontein slegs een vertoning met Heidi & Marise vir ‘n fondsinsameling ten bate van Solidariteit Helpende Hand se #StopHonger projek by die Magic Events & Wedding Venue om 17:00. Help om ‘n kleuter se magie vol te maak. Alle fondse wat genereer word teruggeploeg na kosblikkie-skole in die Vrystaat. Kaartjies by Computicket.

9 Augustus
Franse mark op Vrouedag van 08:00 tot 14:00 by Villa Avianto. 

9 August 
Unique Children Centre is having a fun day that starts at 08:00 and will kick off with the school’s drummies marching from 4Ways Hotel to the school, where the event will take place till 14:00.

9 Augustus 
Ontmoet ons plante. Kom stap op die Motsetse-wandelpad in die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin om 09:30 en ontmoet mekaar by die BotSoc-kennisgewingbord aan die westelike muur van die ingangsportaal na die tuin. Dit is gratis en almal is welkom.

10 August 
Women of Note Celebration from 18:00 at the Vista Arena. Tickets available at Computicket.

11 Augustus 
Country met Lance James, Barbara Ray en Jody Wayne by Innie Skuur om 15:00. Kaartjies beskikbaar by Kiki Corner in Langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za.

12 Augustus 
Die Vrystaattak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika kom in die ouditorium van die Anglo-Boereoorlogsmuseum byeen, om 18:30 met mnr Bertie Griesel as die spreker. Onderwerp: Deense Stamvaders van die Griesels. Besoekers is welkom en betaal R20 elk. Tee/Koffie word bedien. Kontak John Webb by 051-436-8537 of 083-258-8986.

15 August
The University of the Third Age (U3A) will meet at 10:00 at the Synagogue Hall, 1 Dickie-Clark Street, for a talk by Jan Neethling of the National Museum on “Spiders & Scorpions: Getting to Know Them”. Everyone is welcome. Entrance costs R20 for non-members and includes tea. Call Helga Seaman 083-518-9084 for further information.