Pencil In: 6 October 2022

0
881
14 Oktober: Jan Blohm and Ryno Velvet tree op by Be Human - Middelwater Farm. Hekke maak om 17:00 oop. Kaartjies is by Computicket beskikbaar teen R250 per persoon (kinders onder die ouderdom van vyf gaan gratis in)

6 – 8 Oktober: ‘Kat en Aap’, die toneelstuk wys van 6 Oktober om 20:30 by die kykNET-Scaena. Kaartjies kos R150 op Web Tickets of R160 by die deur. Dié donker komedie vorm deel van die Vrystaat Kunstefees en dit sal wys tot 8 0ktober.

6 – 8 Oktober: Gaan kyk na ‘Missie Prinses’ by die André Huguenet-teater van 6-8 Oktober. Die vertoning begin om 18:30 op al drie dae. Kaartjies is beskikbaar by Pacofs se besprekingskantoor.

7 October: Bloem Show Golf Day will be hosted at the Schoeman Park Golf Club on 7 October. R1600 for a 4-ball team and R2000 per sponsored hole. For bookings, contact 051-448-9894/5 or send an email to info@bloemshow.co.za

7 Oktober: Die legendariese Radio Kalahari Orkes tree Vrydag 7 Oktober op. Die geleentheid sal gehou word by Aasvoël Klub.

8 October: In celebration of the beautiful month of October, the Liesel Williams Academy is hosting a paint morning on 8 October 2022 from 10:00 – 14:00. Tickets cost R450 per person, which includes all art materials and small refreshments. To book your spot, contact Liesel at 083-400- 2864.

8 October: Piano Hub brings you the multi-talented Amapiano pioneer Kabza de Small for a one-day extravaganza in Bloemfontein on 8 October 2022 at Old Greys from 12pm until late. Tickets range from R250-R295 and can be bought from Computicket.

9 October: ‘The Soul Experience’ featuring Mdu Masilela, DJ Young and many more will be held at the Showground Hall from 11:00. Tickets are available at R250 on Computicket.

14 Oktober: Jan Blohm and Ryno Velvet tree op by Be Human – Middelwater Farm. Hekke maak om 17:00 oop. Kaartjies is by Computicket beskikbaar teen R250 per persoon (kinders onder die ouderdom van vyf gaan gratis in)