Pencil in

0
184
Magriet Groenewald

26 April
Come join us for our April Silent Movie Outdoor movie night at Arista Guesthouse with the theme Singles to Mingle, but it’s not only for singles. If you like movies, mingling, and being outdoors, come try our Silent Movie Night! Bookings at bloemfonteinpopcornclub@gmail.com
27 April
Musiek Soos Grond-vertoning by Villa Avianto. Hekke open 17:00 en vertoning begin 18:30. Bring jou eie kampstoel/kombers/kussing.
GEEN eie kos of drank. Kos- en drankstalletjies sal beskikbaar wees – onthou jou kontant/kaart. Kinders is ongelukkig nie gratis nie. Kaartjies beskikbaar by www.musieksoosgrond.
27 April
Official opening of Northridge Mall. Pop in at the mall for an exclusive shopping experience, with lots of fun and entertainment planned for the day. OFM will be broadcasting live from Northridge Mall between 09:00 and 13:00. On the day there will be random give-aways from promoters on site as well as a pick-the-lock competition.
28 April
Jazz on the lawn at the Windmill Casino. Entrance is free,
30 April
For International Jazz Day, Bloemfontein will be welcoming Florence Chitacumbi and Mino Cinelu as part of their Reunion tour. It will take place at Loch Logan Waterfront. The event is free, simply reserve your spot on QUICKET.
1 Mei
NG Gemeente Langehovenpark hou kermis. Soos verwag gaan daar hope pret en heerlike eetgoed te koop wees. Geniet ontbyt, middagete en dan ook sommer heerlike nagereg. Springkastele en speletjies, met hope pryse om te wen. Plek: NG Gemeente Langenhovenpark van 08:00 tot 13:00.
3 Mei
Die Agape Kerk verkoop kerrie en rys. Bestellings kan geplaas word tot en met 30 April vir 12:00 en dan weer vir 18:00. 50 ml-bakkies teen R25. Kan afgehaal word by die kerk in Roselaan, Wilgehof. Vir besighede wat meer as 10 bakkies bestel, sal dit afgelewer word. Tel. 073-196-7695. phoebe.pretorius@gmail.com. Aandmark skuif tot latere datum. Donasies kan steeds by die kerk afgelewer word.
4 Mei
Kom beleef die FAK soos nog nooit tevore by Innie Skuur om 19:30. Kaartjies is R80 en is beskikbaar by kiki Corner in Langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za.
4 Mei
President Steyn Hoërskool hou ‘n hondeskou/pretdag op vir fondsinsameling. Skakel Estie Jordaan by 083-243-6629 vir verdere navrae.
7 May
Summerwood Country Estate – Bridal Evening from 18:00 – 22:00. Enjoy a free glass of champagne, take a walk through our venue and our beautiful new white marquees tent draped in fairy lights and crystal chandeliers. A venue to make a wedding dream come true and the perfect function reality. For more information call 082-555-8980/montello@shisas.com.
8 Mei 2019
Summerwood Country Estate – Familiedag van 11:00 – 16:00. Gaan stem en kom geniet ‘n heerlike dag saam met jou familie in ‘n stil plaasatmosfeer. Uitstallings vir oud en jonk, vermaak vir die kinders, kontantkroeg en gin bar. Wynproe teen R125 – proe 10 landgoedwyne feestafel teen R125 per bord heerlike Boerekos. Kaartjies te koop by www.quicket.co.za. Kyk onder Summerwood dan sal jy dit maklik kry. Vir meer navrae 082-555-8980/montello@shisas.com.
11 Mei
Whiskey & Gin-fees by Be Human – Middelwater plaas. Hekke, kosstalletjies en plaasdeli open om 09:00. Musiek, Whiskey & Gin-proe begin om 14:00 en Be Human Farm Deli hou die hele dag ‘n kaas-en-wynproe. R250 per persoon sluit in 20 proesessies en die vertoning. Bring asb. u eie stoele. VIP-kaartjies kos R4 500 vir 10 mense, 20 proesessies vir 10 mense, vertoning, bespreekte plekke, kroegman en korporatiewe bemarking in. Kaartjies beskikbaar by Computicket, Träumerei, Thakaneng-brug,–UV-kampus, Bloemfontein Coffee Roasting Co, Human Harley-Davidson, en Human Auto Ford.