Pencil In: 5 October 2023

0
857
7 Oktober: Steve Hofmeyr bring sy Pampoen, Blou Ballon, en Liefling na Bloemfontein! Kuier en dans saam by Tevah Venue, Bloemfontein.

6 October: Spring Pony Play Day at Tristone Stables at Kelly’s View, from 10:00 to 13:00. Tickets are available for R200, no riding experience is necessary. Contact Annemarie on 082-567-9146.

6 Oktober: “Die goeie ou dae” deur Van Riebeeck Volkspelelaer, 10:00 by die NGK Gardeniapark se kerksaal. Skakel vir meer inligting, 072-244-2606.

7 October: The Annual Sunshine Fair will be held at Bayswater Village, 2 Burgundy Crescent, on Saturday 7 October 2023 from 09:00 – 12:00. There will be a tea room, food stalls, White Elephant and many more. Join in for a morning of fun.

7 Oktober: Steve Hofmeyr bring sy Pampoen, Blou Ballon, en Liefling na Bloemfontein! Kuier en dans saam by Tevah Venue, Bloemfontein. Jac Philips gaan gaste geselskap hou met sy rasperstem en kitaar voor Steve begin sing. Ná die geleentheid word die Ierland vs Skotland Rugbywedstryd ook uitgesaai. Daar sal etes en ‘n kontantkroeg beskikbaar wees. Deure open vanaf 17:00 en die vertoning begin om 19:00. Kaartjies kos R250 by Hein 072-3965-6493.

13 Oktober: Mathys Roets en Jacobus Silwer hou ’n vertoning ten bate van die Vrystaat-nasorgsentrum, om 19:00 by die Doxa Deo-ouditoruim in Fichardtpark. Toegang is R150 per persoon. Kaartjies beskikbaar by www.webtickets.co.za.

14 Oktober: Sinatra Unplugged: Jacobus Silwer bring vir Frank Sinatra na die Karoohuis Teater in Fauresmith om 18:30. Kaartjies kos R150 per persoon. Bespreking noodsaaklik, Lizzy 071-603-7258. Selfsorgeenhede en etes beskikbaar.

21 October: House of Paka presents The Backyard Experience, Bloem’s Finest Edition at Ramblers Club. Tickets are available at Webtickets, at all Pick n Pay and Boxer Outlets. For more information contact 067-108-8708.

9 November: A Music Affair with Arco Musica at Urth Bloemfontein. Bookings are available at www.quicket.co.za. For enquiries contact 051-451-1913 or 083-259-2226