Pencil in:

0
245
Jan Blohm

11 October 
Jan Blohm will be performing at Inni Skuur on Sunday from 14:00. For bookings, contact meerkatkolonie@vodamail.co.za. The area is available for groups of 4, 6, 8, or 10 at R180 per person. For more information contact 079-387-3614 on WhatsApp.
13 Oktober
Die Fichardtpark Woonbuurt-assosiasie hou hul algemene jaarvergadering om 18:00 by Altonasingel 9, Fichardtpark.
15 October
Bloemfontein Crusaders Rugby Club will be hosting its annual general meeting at Clive Solomon rugby clubhouse, from 17:00-17:30.
16 Oktober
Die Wilgehof-gemeente bied kerrie-‘jaffles’ te koop aan teen R12 elk. Bestellings kan by Eunice geplaas word deur 076-150-3383 te skakel en van Woensdag 14 Oktober tot Vrydag 16 Oktober 2020 van 12:00 – 17:00 by Wilgehof-kerk, Johannes Rabiestraat, Wilgehof afgehaal word.
13 en 14 November 
Kom geniet ‘n heerlike gholfdag met Hoërskool President Steyn en Nashua by Tempe-golfbaan. Daar sal 20 spanne per dag wees en 4 spelers per span om R250 per speler. Kontak Sunelle by 083-280-2203 vir meer inligting en bankbesonderhede. Die eerste groep se afslaantyd is om 06:38. Die laaste groep slaan om 13:12 af.