Pencil in:

0
418

5 Maart
The Hotel School of the Central University of Technology, Free State (CUT) presents a High Tea at its One on Park Restaurant from 14:30 to 17:00. A wide variety of treats will be served – from smoked salmon sandwiches to straw cheesecake. Admission is R95 per person and bookings are essential. Contact Jaydee Snyman on 051-507-4034 or
msnyman@cut.co.za.
5 March
The University of the Third Age (U3A) will meet at 10:00 at the Sewe Damme Hall, General Beyers Street, for a presentation by Major Chris Ashman on “20 Years’ Service to the Crown”. Everyone is welcome. Entrance costs R20 for non-members and includes tea. Call Sheila Addison 082-850-8801 for further information.
6 Maart
Pa’s bring jul dogters (Graad R-7) na die jaarlikse Black Tie & Pink Princess Ball by Summerwood Country Estate om 17:30. Kaartjies teen R250/Pa en R150/Dogter. Bel 079-496-8445 of
051-446-0527 vir besprekings.
6 Maart
Alle vroue word vriendelik uitgenooi na die 90-jaar-vieringe van die Wêreldbiddag vir Vroue wat sal plaasvind op Vrydag 6 Maart 2020 om 18:30 by die VGK Heatherdale in Heidedal. Vir navrae, bel Renay Jullies by 064-651-6545.
7 Maart
Kom vier Naln se 47ste verjaardag: Boekemark @ NALN- OPE DAG: Besoek die Vriende van Naln se Boekemark in die pragtige ou Ketelkelder van 08:30 tot 12:30. Koop drie boeke en kry die goedkoopste een GRATIS! Navrae: Menitza Gutter: sel 083-264-2377 óf Ina Rossouw: sel 060-993-2027.
8 March
The Cathedral Singers will be singing Choral Evensong at 4 pm in the Bloemfontein Anglican Cathedral. The service includes much plainchant-based and 16th century music. For more information contact Lance Phillip at 082-447-3071 or at
PhillipLJ@ufs.ac.za.
9 Maart
Die Vrystaattak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika kom op Maandag 9 Maart 2020 om 18:30 in die ouditorium van die Anglo-Boereoorlogsmuseum byeen. Mnr Johan Pottas gaan praat “Die Familie Robinson onder die 1820-Setlaars”. Besoekers is welkom en betaal R 20 elk. Tee en koffie sal bedien word. Kontak John Webb by 051-4368537 of 083-2588986.
4 April
Die Ou Presidensie Historiese Vereniging besoek die Fischerhuis in Pres. Reitzstraat 72 om 14:15. Die besoek is ter herdenking van die Van Riebeeck-landing (368 jaar) en die Bloemfontein-stigting (174 jaar). Die spreker is Kobus du Preez (die Steyn-, Fichardt- , Fischer- en Wessels-families). Daar sal ‘n vrywillige kollekte opgeneem word. Bel 051-422-5283/072-418-8665.