Pencil in:

0
2736

6 Februarie
Alle FWA-lede, asook alle Fichardtpark-inwoners word genooi na die vergadering om 18:00 by Altonasingel 9. Die FWA gee terugvoering oor doelwitte vir 2020 en toekomsplanne. Ons het elkeen se ondersteuning nodig! Bring ‘n nie-FWA-lid! Ons sien uit om jou daar te ontmoet.
6 February
The University of the Third Age (U3A) will meet at 10:00 at the Sewe Damme Hall, General Beyers Street, for a presentation by Dr Lizette de Koning on “A Virtual Tour of Scotland”. Everyone is welcome. Entrance costs R10 for non-members and includes tea. Call Sheila Addison 082-850-8801 for further information.
7 February
Join us every first Friday of a month for the Bloem Nite Market at Urth from 17:00 – 22:00. Good food, good local music, great atmosphere, good drinks. Just bring your own good friends.
7 – 9 February
Mighty Women Conference at the VCSV Retief Camp, from 17:00 on Friday 7th. R450 (accommocdation and meals included). Contact Melané, 078-340-2763; Masingita, 071-383-9393; Wilma, 079-790-8398. Enquiries: Facebook www.mightywomenconference.co.za.
8 Februarie
Jan Blohm tree by The Staffordshire op om 17:00. Kaartjies kos R150 en R155 as jy met ‘n kaart betaal. Besprekings is noodsaaklik.
10 Februarie
Die Vrystaattak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika kom op dié dag om 18:30 in die ouditorium van die Anglo-Boereoorlogsmuseum byeen. Onderwerp van bespreking: Die agtergrond tot die aankoms in Suid Afrika van die 1820 Setlaars. Johan Pottas en Jo Botha is die sprekers. Besoekers is welkom en betaal R20 elk. Tee en koffie word bedien. Kontak John Webb by 051-4368537 of 083-2588986.
13 February
Camino de Santiago Workshop and Info Session at 17:00. Please RSVP for times and locations by sending a WhatsApp to 082-325-3053/ yolandi@stapdiecamino.co.za
14 Februarie
Valentynsmark by Crossfire Paintball. R100 per stalletjie. Lekker vermaak deur verskeie kunstenaars. Toegang: Nie-bederfbare kos of badgoed. Kontantkroeg beskikbaar (geen eie drank). Vir meer besonderhede kontak Hester Bekker by 072-423- 6277.
27 February
Jay Tree will be performing on the Olof Bergh Stage at Be Human. Gates open at 16:00 and the tickets are available at Computicket at R150 per person. Food stalls, a cashbar and the Be Human deli will be open.
27 Februarie
Die NG Gemeente Langenhovenpark bied ‘n kursus in Sesotho aan wat fokus op die aanleer van woordeskat en vaardighede om ‘n eenvoudige gesprek in Sotho te kan voer. Die kursus duur 28 weke en kos R2 250 wat alle kursusmateriaal insluit. ‘n Sertifikaat sal uitgereik word na die suksesvol voltooiing van die kursus. Die kursus word Donderdae van 18:00 tot 19:30 in die gemeentesentrum (kleinkerk) van die NG Kerk Langenhovenpark aangebied. Vir navrae bel Riaan Stander by 051-446-1131.
29 Februarie
NG Kerk Heuwelsig hou ‘n gholfdag op Schoemanpark. Vierbal. Koste: Standaard-klubfooi. Heerlike pryse te wen. Vir besprekings, skakel 051-101- 0619.