Pencil in: 25 November 2021

0
235

26 November: 

Preller Square Dakmark – join us for this exciting market and enjoy some live entertainment. Right at Preller Square Shopping Centre’s rooftop parking area, in the middle of the lovely Dan Pienaar neighbourhood, from 17:00 to 22:00. Contact 083 287 8845 for more.

26 November: 

Old Grey’s Sportklub en Dr Böhmer-skool bied ‘n familiemarkdag by die skool aan van 16:00 tot laat die aand. Toegang is gratis. ‘n Speelarea met springkastele onder toesig sal beskikbaar wees vir die vermaak van kinders. Vir navrae, kontak Johan Massyn by 082 333 6149 of vir bespreking van uitstallings, vir Cornelia by 083 259 4028.

27 November: 

Angel Hearts hou weer hul jaarlikse Kersmark van 09:00 tot 13:00. Mooiste handgemaakte Kersgeskenke Local artist, Keitumetse Motsie Pierce van Heerden pierce@mahareng.co.za Pierce van Heerden pierce@mahareng.co.za Pencil in om van te kies en te keur. Adres: Leviseurstraat 6, Westdene. Bel 082 871 3121 vir meer inligting.

27 November: 

Die Franse Kersmark begin Saterdag om 08:00. Daar sal ‘n groot verskeidenheid kosstalletjies wees en musiek deur plaaslike kunstenaars sal sorg vir ‘n unieke, gesellige atmosfeer. Toegang is R20 per volwassene en R10 elk vir laerskoolkinders. Kinders onder 6 jaar het gratis toegang.

28 November: 

Kom geniet die gesamentlike diens by die Nederduitse Gereformeerde Kerk Hugenoot met Bliss Acapella Groep in samewerking met Chris Crouse om 09:00. Die oggend is gratis, kom gerus.

4 December: 

The Team Builder is hosting a four-day holiday skills programme for boys and girls, from 4 till 14 December. The programme will take place at Paragon Life Campus in Dan Pienaar. For more information, contact 082 500 1259.

4 December: 

A trail run fundraiser will be held at Goose Hill Wedding and Guest Farm in support of Kyra Burger, the brave cancer sufferer. For more information regarding the event, contact 064 680 9544.