Pencil In 24 November 2022

0
764
Antjie Krog bied voorlesings aan uit Vetplantfeetjies en Plunder, Donderdag om 18:00 by NALN. RSVP: events@ exclusivebooks.co.za. Die geleentheid word aangebied deur NB-Uitgewers, Penguin Random House SA, Exclusive Books en Vriende van NALN.

Dates to Pencil In this week…

25 November: You can get up close and personal with Andy T, supported by Itu Marema. The Hit Maker Andy T’s first single “Undixabnisa Namajitha” sent him to stardom and launched him into the music industry. Now, with his latest offering, he hasn’t dropped the ball. With his hit song “Thaka Tsaka” he has done it all, topping the charts on Lesedi FM, where he also won Song of the Year for 2021. This year he proved to be the force to be reckoned with when he won the Best Afrosoul Album at the inaugural Central Music Awards. Tickets can be found on Quicket.

25 November: Dit is die laaste gesins- en familiemark vir 2022 by die Preller Square Shopping Centre, in die hartjie van die spogbuurt, Dan Pienaar, in Bloemfontein.

25 November: Vasdans Vrydag tot 23:30. Goeie musiek, goeie klank, lekker dansvloer, uitstekende DJ wat jou gunsteling dansmusiek en treffers speel vir opwindende pret en plesier. Die dansmusiek begin stiptelik 19:00. Vrydagaand se lekker vasdans-geselligheid by Swierig Baljaar sal weer eens ordentlik en deftig wees vir die wat wel kan dans om die pret van hul lewe te hê. Kom plaas gerus jou liedjie-versoek en dit word vir jou gespeel. Ons doen baie moeite om plesier en tevredenheid te verseker. R40 per persoon. NG Kerk Wilgehof se saal. WhatsApp boodskappe na Steven 083-252-8304.

26 November: The Studio will host the Annie Sloan Creative Workshop. There are a variety of paint techniques to choose from during the creative workshop. You will find very interactive style classes and groups/friends to enjoy every moment of it.

26 November: November Art Kültüre hou sy 5de jaarlikse geleentheid in Bloemfontein, die ervaring en groei van die skou was ongelooflik. Gaan sluit vanjaar by hulle aan aangesien hulle nuwe kreatiewes het, nuwe kunshandwerk om ten toon te stel. Die Modeskou en speletjies sal ongelooflik wees. Kom sluit by ons aan terwyl ons ‘n kultuur skep wat ons bymekaar bring en sien hoe ons dit verder neem.