Pencil in: 17 June 2021

0
258
PHOTO: pexel.com

20 Junie:

Summerwood Country Estate vier Vadersdag. Bederf jou pa met ‘n heerlike steak-ete by Summerwood teen R200 per volwassene. Om teleurstelling te voorkom, bespreek betyds by Dorothy (082 555 8980). Gaan kyk ook op Summerwood se Facebookblad “Summerwood Country Estate & Guesthouse (Bloemfontein)” vir meer inligting.

25 Junie:

Die Filatelie Vereniging vergader om 17:00 by Kopano Nokeng. Sop-en-sjerrie-aand. Die gewone program sal gevolg word, en seëls sal te koop aangebied word. Almal is welkom om dit by te woon.