Pencil in:

0
216
Miss Heidi

3 Oktober
Tronkhond (Protea Boekhuis) deur China Mouton om 18:30 by Naln. RSVP by lochlogan@exclusivebooks.co.za of bel
051-406-7560.
4 October
Come and enjoy a relaxing evening at the Bloem Night Market with live entertainment, craft beer, food stalls, and an awesome atmosphere at Urth Garden Centre from 17:00 – 10:00. Tickets available at the entrance at R20 per adult, R10 for pensioners and for kids U/12 the entrance will be free.
4 October
A Touch of Opera will be hosted at the Odeion School of Music at the UFS from 19:30. Admission is free. Contact Ninette Pretorius for any enquiries on
051-401-2504.
5 October
Pilates in the Garden hosted by Dance Sensation at Koekela Café from 08:00 – 09:30. To book a spot send a WhatsApp message to
072-480-7766.
5 Oktober
Boham’s bied ‘n Quiz-aand aan, om 17:00 by Orangia Rolbalklub, Att Horakstraat, Bloemfontein. R50 per persoon. Daar sal ook drank en kos te koop wees. Die publiek is welkom om die pretaand te geniet. Vir meer inligting, kontak Stef by
063-379-7442.
6 October
Macufe gospel at Old Greys at 10:00. Entrance fee is R170 and the tickets are available at Computicket, Shoprite and Checkers.
6 Oktober
Die Christelike Seemanorganisasie bied ‘n luisteryke lofprysingsprogram met Rina Hugo in die NG Kerk Bloemheuwel om 09:00 in die kerkgebou. Kollekte sal die toegang wees. Vir enige navrae skakel Marieta de Ru by 051-447-7468.
8 Oktober
Boere-Rock-radio-minifees word gehou by die ABO Museum se Amfiteater met Radio Kalahari-orkes, Dirk en die Republiek, Jacobus Silwer, Mario Lategan en Thato Hlangwane. Ter bewusmaking en nagedagtenis van die lewensverlies van veral vroue en kinders in die Boereoorlog. Vroëe kaartjies kos R80 per persoon en is beskikbaar by Computicket.
8 October
Producers of the Bot River Wineries are embarking on an epic adventure. This is an opportunity to personally meet and interact with these very talented wine makers. They will be hosted by Warm Karoo & The Kitchen from 18:30 – 20:00. Tickets are R100 and include a wine glass for you to take home. To book, send an email to info@luddite.co.za or phone 074-553-6953.
10 October
Bloemfontein 12-Hour Crazy Walk challenge hosted by Crazy for Walking and Bloem Care Private Psychiatric hospital at the Free State Athletics Stadium from 06:00 – 18:00. Wear your craziest socks and come walk with us. Contact Nicola Visser for more information at nicola@crazyforwalking.co.za.
11 Oktober
Die Klipkerk se eeufeesprogram begin met ‘n “Vintage”-kermis by die kerk wat om 16:00 begin.
12 Oktober
Saterdag is Tuindag wanneer daar tuinpiekniek gehou word met piekniekmandjies en saamgekuier word in die tuin met graaf, vurk en plante as deel van die Klipkerk se eeufeesvieringe. Om 12:00 begin ‘n lekker program vir die kinders saam met Schoeme Grobler en Petro Muller wanneer hulle ‘n fees van teater en poppe kan geniet. Kinders word ook genooi om die binnemure van die Klipkerk se toring met verf en Skrif op te vrolik.Gebede op die toringdak en lui van die klok.
13 Oktober
Die oggend-eeufeesdiens in die Klipkerk Eeufeesdiens begin om 10:00. Ds. Fanie Schoonees lei die diens, nagmaal word bedien deur ds. Johann Els en die Hoërskool Grey-kollege se koor en Take Note-mannegroep asook ander bekende sangers tree op.
25-26 October 
Two day leadership seminar is the highest quality and will be hosted by Doxa Deo for the 4th consecutive year. You can expect delicious meals, opportunities to network with many other leaders in the city from various areas