15 Augustus: LAPA, Vriende van NALN en Exclusive Books stuur ’n vriendelike uitnodiging na die bekendstelling van GIF deur Annerle Barnard, met Leana Lategan as gespreksgenoot om 18:00 by NALN. RSVP by annelien.naln@gmail.com
21 Augustus: Sluit aan by Dana Snyman wanneer hy ’n gedeelte van sy storie in “Seun” deel, waaroor hy nog nooit sedert die 1980’s gepraat het nie. Johann Rossouw sal Woensdag in gesprek wees met Dana Snyman vanaf 17:45 vir 18:00 by Naval Hill Planetarium, Bloemfontein.
22 Augustus: Die ATKV, Naledi, Vriende van NALN en Exclusive Books rig ’n vriendelike uitnodiging na die bekendstelling van Eie Regie deur Willie Spies met Charles Smith as gespreksgenoot om 18:00 by NALN. RSVP: annelien.naln@gmail.com
24 August: Preller Square invites you to their Dakmark Rooftop Marketthe event starts at 09:00 to 15:00. Entry is free.
31 Augustus: Die NG Bloemheuwel bied ’n basaar aan op Saterdag vanaf 09:00. Vir direkte navrae, kontak Marieta de Ru by 051-447-7468.