Pencil In: 13 July 2023

0
1165
21 Julie: Universitas Primêre Skool (Tjokkies) bied ’n opvoering aan deur Bernice West in Doxa Deo, Fichardtpark, om 19:00. FOTO: Facebook (Tjokkies

14 Julie: Kom beleef die verhale agter die mens en die musiek, Hand aan Hand met Elandré by die Kopanong Ouditorium (UFS) vanaf 20:00. Kaartjies beskikbaar aanlyn by Webtickets.

15 Julie: Die Vrystaat Kunstefees bied vanjaar ‘n opwindende geleentheid aan ‘n splinternuwe Afrikaanse weergawe van August Strindberg se befaamde toneelstuk Fordringsägare, wat in die moderne era bekend staan as Creditors. Die titel van hierdie vernuwende produksie is Die Skuldeiser. Die vertaling en modernisering van die stuk, sowel as die regie, is deur Bloemfontein se eie plaaslike regisseur ‘Paquot’ gedoen. Die opvoerings van Die Skuldeiser vind plaas op Saterdag 15 Julie by die Kunstetrust Rep-Teater as deel van die Vrystaat Kunstefees. Kaartjies is beskikbaar teen R80 aanlyn vanaf Webtickets, en R100 by die deur.

15 Julie: Pres. Brand se sterfdatum 135 jaar gelede word om 14:00 in die Pres. Brand-familiekerkhof in Presidentlaan herdenk. Vrywillige kollekte sal opgeneem word.

18 July: The Yellow Crane Gallery has its grand opening at 7 Avenham Street in Bloemfontein at 18:30.

20 July: The University of the Free State will be hosting an Organ Recital by Jan Beukes in the Odeion Auditorium. Free entry.

21 Julie: Universitas Primêre Skool (Tjokkies) bied ’n opvoering aan deur Bernice West in Doxa Deo, Fichardtpark, om 19:00. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets. Laerskoolleerders betaal R100 en hoërskoolleerders en volwassenes R150.