Pencil in: 13 January 2022

0
348

16 January:

Inibos will have a market with some unique local talent offering from home-baked goods to crafts and personalized wear. The market takes place at Inibos, which is an outdoor coffee venue situated in Langenhovenpark, from 09:00 – 14:00. Seating is available under trees and in the open and is widely spaced apart. Entrance: R10/person (cash at the gate). Kids under 7 enter for free.

29 Januarie:

Rooksein Band kom vir die eerste keer Bloemfontein toe. Daar is slegs 500 kaartjies beskikbaar… Kry joune nou by The Buffalo of aanlyn by https://qkt.io/2mecgw. Kontak 082 417 7123 vir meer inligting.

19 Februarie:

Kom kuier saam met Herman Lensing – kosredakteur van Sarie by die Food & Flower High Tea by Urth Lifestyle Farm. Herman stel ook sy nuwe resepteboek “Huiskos” aan Bloemfontein bekend. Kaartjies is by die Urth-toonbank beskikbaar. Kontak 051 451 1913 vir meer.