Pencil IN:

0
127
Kenny Hughes

5 September
Geniet ‘n Ballroom-dansklas om 17:30, aangebied deur Bohams Dance School of Excellence by Orangia Rolbalklub, Att Horakstraat Bloemfontein. Paartjies en enkellopendes baie welkom. Eerste klas is gratis! Bel Johan by 082-958-2556

7 September
Black and white dans saam met lekker dans en DJ Franas by Sand du Plessis Laerskool, vanaf 19:30 tot 00:00. R30 per persoon en gratis vir kinders. Braaivuur beskikbaar. Bring eie verversings. Kontak Erika op 073-404-41040

8 September
Kenny Hughes will be performing live at Scarlet Room at 20:00. No Cover Charge

9 September
Die Vrystaattak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika kom om 18:30 in die ouditorium van die Anglo-Boereoorlogsmuseum byeen. Jan Greyvenstein is die spreker oor Nog ‘n Duitser aan die Kaap deur Johan Jacob Greiffenstein. Besoekers is welkom en sal ‘n bedrag van R20 betaal wat tee/koffie insluit. Vir meer inligting, kontak John Webb by 051-436-8537 of 083-258-8986.

12 September 
The University of the Third Age (U3A) will be at the Synagogue Hall, 1 Dickie-Clark Street at 10:00 for a talk and display by André du Toit on “Clivias and clivia propagation”. Everyone is welcome. Entrance costs R20 for non-members and includes tea. Call Chrissela van Tonder on 082-802-7489 for further information.

13-15 September
Bahurutshe na ga Disekoo from all over South Africa and Botswana will gather at the St Augustine’s Resort at Modderpoort in the Free State to socialise and discuss their common ancestry. All attendants from the Free State are expected.

12 September
Naln, Exclusive Books Loch Logan en Naledi nooi almal uit na die bekendstelling van die boek Voorspraak deur Hendrik J. Botha
(Ingrid Jonker-prys benoemde vir sy eerste digbundel, Atropos) om 18:00 by Naln. Gilbert Gibson sal in gesprek wees met Hendrik Botha.
RSVP: lochlogan@exclusivebooks.co.za of 051-406 7560. Bywoning is gratis. Naln is geleë op die h/v Pres. Brand- en Miriam Makebastraat, Bloemfontein.

14 September
Boekemark by Naln Ope Dag. Besoek die Vriende van Naln-vereniging se boekemark in die pragtige ou Ketelkelder van 8:30 – 12:30. Ervaar die leefwêrelde van ons geliefde Afrikaanse skrywers tydens begeleide museumtoere. Naln is geleë op die h/v Pres. Brand- en Miriam Makebastraat, Bloemfontein. Koop drie boeke in die Ketelkelder se Boekemark en kry die goedkoopste een GRATIS! Besoek die Boekemark elke Maandagoggend om 8:30 – 12:30. Navrae: Menitza Gutter: sel 083-264-2377 óf Ina Rossouw: sel 060-993-2027.

14 September 2019
A Ladies’ High Tea will be hosted to raise funds for Rayven Adams for a rugby tour to Ireland. The tea will be held at UFS Rag from 10:00 -12:00. The tickets will be sold at R100 each. Contact 074-332-3657 for more information.

19 September
Naln, Exclusive Books en Penguin Random House nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van ZOLA deur Johan Jack Smith om 18:00 by Naln. Charles Smith sal met Johan Smith gesels. RSVP: lochlogan@exclusivebooks.co.za of 051-406 7560. Bywoning is gratis. Naln is geleë op die h/v Pres. Brand- en Miriam Makebastraat, Bloemfontein.

21 September
Ou Presidensie Historiese Vereniging bied ‘n oudio-visuele reis deur Bloemfontein: 1902-1960, by die Ou Presidensie. Vrywillige kollekte. Skakel 057-422-5283 of 072-418-8665.