Pencil in 12 May 2022

0
255
13 Mei tree Ricus Nel om 18:00 by The Buffalo op. Die sanger roem daarop dat hy 13 instrumente bespeel. Hy beloof om sy gehoor te beïndruk met liedjies van sy nuwe album. Kaartjies kos R200.

12 Mei: Die groep, Twee, tree om 20:00 by die Aasvoëlklub op. Kaartjies kos R130 per persoon.

13 Mei: Kom herondek die donker kant van bekende Afrikaanse liedjies deur Laurika Rauch, Coenie de Villiers, Karen Zoid en andere, met Taal van my Hart aangebied deur LizeMaré Markgraaff en Heinrich Lategan om 19:00 by die Aasvoëlklub. Kaartjies kos R100.

14 May: Happy Tails Grooming Doggy Walk takes place at Villa Avianto, starting at 09:00

14 May: Self-defense course for ladies and families taking place at The Playground, 76 Kellner Street, starting at 09:00.

14 Mei: Millennium tree om 19:00 by The Buffalo op. Kaartjies kos R100.

19 May: If Music be the Food of Love with Aukse Trinkunas and Paul Ferreira taking place at the Odeion School of Music, starting at 19:30.

20 Mei: Gerhard Supra en JFDK tree om 18:00 by The Buffalo op. Kaartjies kos R150.

21 Mei: Die Brandwyn en Braai Fees vind by Monte Bello Estate plaas. Hekke open om 12:00. Snotkop en Robbie Wessels sal ook by die fees optree.