Pencil in

0
404

30 Augustus Aandmark by Agapé, Roselaan, Wilgehof, van 17:00 tot 22:00. Heerlike eetgoed, klere, juwele, kuns en boeke asook plante te koop uit Agapé-kwekery. Lewende vermaak deur Jooba. Winkelure: Ma tot Vr 11:00 – 17:30.

30 & 31 August Team OTC presents the Oldenburg Trail Run Event. The participation fee is R15 per person. On Friday 30 August, the 5-km Glow in the Dark run will take place and on Saturday 31 August, the1,3-, and 10-km trail run /walk and 21- and 38-km Mountain Challenge will take place. For enquiries,
contact Uline Pienaar on 082-9276831 and Justin Oelofsen on 076038-4476. Visit the website at www. oldenburg.co.za and the Facebook page: Oldenburg Trail Challenge.

30 August The annual South African gin festival will be held in Bloemfontein for the first time. The event, called the Bloemfontein Gin Festival, will be hosted at the Ramblers Club and will be showcasing many South African gins.Hosted by the SA Gin Society, in association with Schwepps and OFM, the event will commence at 11:00 and continue until 20:00, enough time to indulge in the South African craft.Tickets will be sold at R180 per person, which includes a free gin glass and three complimentary tasting tokens which you can use at a gin vendor of your choice. Tickets are available at www. howler.co.za.

31 Augustus Dalk met die uitsondering van dansende seekoeie is daar bitter weinig wat jy nie op die basaar van NG Gemeente Bloemheuwel, vanaf 09:00, te koop, te eet, te sien, en te geniet sal kry nie. Gaan loer gerus in en koop van
die heerlike kerrie en kyk hoe word pannekoek in die pannekoekmasjien gebak. Vir enige navrae, kontak Marieta de Ru op 051-447-7468.

31 Augustus Maranata-gemeente hou basaar by Engo Kinderhuis van 09:00 tot 19:00. Vir meer inligting, kontak Marilise Vermeulen by 084-086-9877

31 Augustus Die APK Bainsvlei hou basaar by Topsy Smithstr 1, Langenhovenpark. Kom
geniet ’n heerlike oggend met lekker basaarkos, speletjies en hope vermaak.

1 September Die 10-jaar-feeskonsert van cantando@bloem, o.l.v Werner Stander vind plaas om 16:00 in die Odeion by die UV. Die stigtersdirigent, Bouwer van Rooyen,
tans van Port Elizabeth, sal by hierdie geleentheid twee liedere dirigeer. Kaartjies kos R100 pp (R40 kinders onder 12) en is verkrygbaar by koorlede, die deur, of skakel Elisabet de Lange by 082-565-5932.

4 September Geniet ’n lyndans om 17:00 aangebied deur Boham’s Dance School of Excellence by Orangia Rolbaklub, Att Horakstraat, Bloemfontein.Geen dansmaat nodig nie. Eerste klas is gratis! Bel Johan by 082-958-2556.

4 September Naln, Exclusive Books Loch Logan en Wenkbrou nooi jou uit na die bekendstelling van Halley se komeet deur Hannes Barnard, om 18:00 by Naln. Corneli van den Berg sal in gesprek wees met Hannes. RSVP: lochlogan@exclusivebooks. co.za òf 051-406-7560. Bywoning is gratis.

5 September Geniet ’n ballroom-dansklas om 17:30, aangebied deur Boham’s Dance School of Excellence by Orangia Rolbaklub, Att Horakstraat, Bloemfontein. Paartjies en enkellopendes baie welkom. Eerste klas is gratis! Bel Johan by 082-9582556.