Pencil In: 10 November 2022

0
774
: Be Human bied 'n Willem Botha Make-Up Masterclass aan. Bloem was al volgepak die laaste twee jaar so maak seker jy kry jou kaartjie betyds. Gaan kuier saam vir 'n lekker oggend met iets om te eet of te drink, lekker musiek en talle grimeerwenke.

12 November: Die Heuwelkruin-mark vind weer Saterdag plaas, vanaf 08:00-13:00 by die NG Kerk Heuwelkruin. Dit sal ‘n ideale geleentheid wees om nog ietsie te koop as geskenkie vir Kersfees. Daar gaan weer heerlike kerrie & rys, pannekoek, burgers en vele meer wees. Nie al die uitstallers het kaartfasiliteite nie, so bring maar kontant ook saam.

12 November: The studio will host an Annie Sloan Creative Workshop from 09:00 until 12:30. There will be a variety of paint techniques to choose from during this creative workshop. It is sure to be a very interactive class and all are sure to enjoy every moment of it.

12 November: Aasvoël Klub bied ‘n Creedence Clearwater Revival (CCR)-huldeblyk deur William Wolf aan. William Wolf en sy orkes doen ‘n wonderlike “Tribute Show” en kaartjies is beskikbaar teen R120 per persoon.

12 November: Hymns With Cadian will be held at the Sun Windmill Conference Centre at 19:00. It’s an evening of ministry through song with Bloemfontein-based singer Cadian featuring Levert Solomon, Rosie Wilson, Angelo Beyers and Theo-Lene. Tickets are available for R100 on Quicket.

12 November: Be Human bied ‘n Willem Botha Make-Up Masterclass aan. Bloem was al volgepak die laaste twee jaar so maak seker jy kry jou kaartjie betyds. Gaan kuier saam vir ‘n lekker oggend met iets om te eet of te drink, lekker musiek en talle grimeerwenke.

18 November: Join Theatre in the North for a series of up close and personal events with some of your favourite artists such as Andile Q, Andy T, Kommando Obbs & Sibongile Mngoma, while enjoying some of Bloemfontein’s most breathtaking sunsets. Tickets are limited so be sure to book your table/space at 067 257 9606.