Pencil in: 10 December 2020

0
367

11 December
The amazing CCR tribute by the renowned Clint and Co at the Vulture Club at 20:00. Tickets are R130 per person. Tickets available at Kiki Corner Langenhoven Park or email vultureclubevents@gmail.com

12 Desember
Fichardtpark Woonbuurt Assosiasie hou van 9:00 tot 11:00 die laaste herwinning vir die jaar. Die herwinning vind plaas by Fichardtpark Biblioteek se parkeerarea.

12 December
BLOEMlifestyle Events celebrates their Stance culture and will be showcasing their unique Kasi style to the public and the youth. The park-off will take place at Twin City Mall, Heidedal from 10:00. Entry fee will be R50 for cars entering the park, including the driver. Low limbo at R30, and R20 for pedestrians. The public is encouraged to donate sanitary supplies for those in need.

12 Desember
Grendel Giggle met Ilne Fourie by Aasvoëlklub teen R60 per persoon Kaartjies beskikbaar by Andriëtte, tel. 082-902-4524.

12 Desember
Demi Lee Moore tree op by The Buffalo. Daar sal ook verskeie plaaslike kunstenaars op die verhoog te sien wees, van 10:00 die oggend. Demi Lee Moore op die verhoog van 19:00! Alles ten bate van ‘n pragtige dogtertjie, Janique, (amper 3 jaar oud), wat op 5 maande gediagnoseer is met Neuroblastoom-kanker, fase 3. Kaartjiepryse vir Demi Lee se vertoning is R150 per persoon en vir kinders onder 8, R100.Vir kaartjies, kontak 082-606-9882. Kaartjies is ook te koop by Kiki Corner in Langenhovenpark.

info@bloemfonteincourant.co.za