Pencil: 3 March 2022

0
397

3 March

Oliewenhuis Art Museum invites you to the opening of In stranger times, The Art Bank of South Africa’s new acquisitions exhibition. It will start at 19:00.

4 Maart       

Bambi Pre-Primêr hou ‘n kermis vanaf 13:00 tot 18:00. Die dag beloof om groot pret te wees vir almal met springkastele, gesigverf, perdjieritte, speletjies en vele meer vir die kleingoed. Vir verdere navrae skakel 051 447 1352 of 082 573 7367 gedurende oggendswerksure.

9 March

The Storie Huis in Dan Pienaar is hosting PuppeTrix Theatre. The goal is to present educational stories to children in an enjoyable and interactive way. To book your place contact Storie Huis at 082 600 6546. Tickets cost R35 per child. Food and cooldrinks will be available to purchase.

15 Maart

Kom sluit aan by die boekbekendstelling van Grysland deur Kas van den Bergh om 18:00 by NALN. RSVP: dassteyn@gmail.com of 078 440 9104. Hierdie en ander boeke van Kas van den Bergh word tydens die bekendstellingsgeleentheid te koop aangebied.

19 Maart

Bloem in Concert vind in die Sand Du Plessis Teater om 19:00 plaas. Kaartjies kos R100, of R80 per persoon vir groepe met meer as vyf persone. Kaartjies is beskikbaar by die Pacofs kaartjiekantoor.DAte